Garmin Tread XL Baja Chase Edition Handleiding

Garmin Wandsteun Tread XL Baja Chase Edition

Lees hieronder de 📖 handleiding in het Nederlandse voor Garmin Tread XL Baja Chase Edition (72 pagina's) in de categorie Wandsteun. Deze handleiding was nuttig voor 25 personen en werd door 2 gebruikers gemiddeld met 4.5 sterren beoordeeld

Pagina 1/72
TREAD®XL-BAJA EDITION RACE
TREADîš‚XLîš‚-îš‚BAJAîš‚CHASEîš‚EDITION
Gebruikershandleiding
© 2022 Garmin Bpk. of filliale
Alle regte voorbehou. Ingevolge kopieregwetgewing mag hierdie handleiding nie sonder die skriftelike toestemming deur Garmin gekopieer word nie, hetsy in die geheel of
gedeeltelik. Garmin behou die reg voor om sy produkte te verander of te verbeter en om veranderinge aan die inhoud van hierdie handleiding te maak sonder 'n verpligting om enige
persoon of organisasie in kennis te stel van sulke veranderinge of verbeteringe. Besoek vir huidige bywerkings en aanvullende inligting rakende die gebruik van www.garmin.com
hierdie produk.
Garmin®, die Garmin-logo, inReach®, TracBack® en Tread® is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. BaseCamp ™, Garmin
Adventurous Routingâ„¢, Garmin Driveâ„¢, Garmin Exploreâ„¢, Garmin Expressâ„¢, Garmin PowerSwitchâ„¢ en myTrendsâ„¢ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie
handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.
Android â„¢
is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple ® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Die BLUETOOTH ® woordmerk en -logo's behoort
aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van sulke name deur Garmin is onder lisensie. iOverlander ™ is ’n handelsmerk van iOverlander. Iridium® is ’n geregistreerde handelsmerk
van Iridium Satellite LLC. microSD® en die microSD-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Tripadvisor ® is ’n geregistreerde handelsmerk van Tripadvisor LLC. Windows ®
is ’n
geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Wi Fi‑® is ’n geregistreerde handelsmerk van Wi-Fi Alliance. Ander handelsmerke of
handelsname behoort aan hul onderskeie eienaars.
Inhoudsopgawe
Inhoudsopgawe
Inhoudsopgawe
InhoudsopgaweInhoudsopgawe
Spring weg....................................... 1
Opstelling van jou toestel....................... 1
Toesteloorsig...........................................1
Tread XL Baja Dock oorsig..................... 2
Aan- of Afskakel van die Toestel............4
Verkry GPS-seine..................................... 4
Statusbalk-ikone...................................... 5
Gebruik van die aanraakskerm............... 5
Gebruik die Op-skerm-knoppies............. 5
Verstelling van skermhelderheid............ 5
Voertuigprofiele....................................... 6
Byvoeg van ’n voertuigprofiel..............6
Kies ’n voertuigprofiel......................... 6
Wysig ’n voertuigprofiel.......................6
Installasie.........................................7
Installering van die Tread XL-Baja Race
Edition-toestel..........................................7
Oorwegings vir montering...................7
Oorsig van kragkabels.........................7
Oorwegings by die montering van
eksterne antennas............................... 8
Installering van die eksterne GNSS-
antenna............................................ 8
Installering van die eksterne Iridium
antenna............................................ 9
Installering van die dok op ’n
voertuigoppervlak................................ 9
Boogmontering van die dok..............10
Verbind die toestel aan die dok........ 12
Verwydering van die toestel uit die
dok......................................................13
Installeer die Tread XL-Baja Chase
Edition-toestel....................................... 14
Montering van en kragtoevoer aan die
toestel in jou voertuig........................14
Veldwedrenfunksies....................... 15
Invoer van GPX-lêers met ’n
geheuekaart........................................... 15
Begin ’n wedren..................................... 15
Wedrennavigasie................................... 16
Gebruik die najaagkaart........................ 17
Skep roetepunte.................................... 17
Sluiting en Ontsluiting van die
aanraakskerm........................................17
Kenmerke vir veldrynavigering....... 18
Roetes.................................................... 18
Avontuurpaaie en -spore.......................18
Reguitlynroetes..................................... 19
Stop van die Roete............................ 19
Spore...................................................... 19
Aantekening van spore..................... 19
Verdeling van ’n spoor...................... 20
Nagaan van spore............................. 20
Wysiging van spore........................... 20
Navigeer ’n spoor.............................. 20
Bekyk jou Garmin Exploreâ„¢ of
wedrenlêerversamelings op die
kaart................................................... 20
Besigtiging van die Hoogtemeter,
Barometer en Kompas.......................... 20
Kalibreer die kompas........................ 21
Groeprit.................................................. 21
Begin ’n groeprit................................ 21
Om by ’n groeprit aan te sluit............21
Om weer by ’n onlangse groeprit aan
te sluit................................................ 21
Om ryers by ’n groeprit te voeg.........22
Om ’n boodskap uit te saai............... 22
Om ’n ligging uit te saai.....................22
Om ’n groepritkennisgewing te
bekyk.................................................. 22
Om ’n groeprit te verlaat................... 22
Groepritinstellings............................. 23
Radio...................................................... 23
Om ’n voorafopgestelde stasie te
kies..................................................... 23
Om ’n radiokanaal te kies................. 23
Om die onderdrukking te verstel...... 23
Om ’n pasgemaakte voorafopgestelde
radio by te voeg................................. 23
Om ’n Roger-toon te kies...................24
Afskakel van die radio....................... 24
Ontsper Druk-vir-praat met ’n
kopstuk.............................................. 24
Om jou stem uit te saai..................... 24
Om die radiovolume te verstel..........24
Radio-instellings................................ 24
inReach kenmerke.......................... 25
Inhoudsopgawe i


Product specificaties

Merk: Garmin
Categorie: Wandsteun
Model: Tread XL Baja Chase Edition

Heb je hulp nodig?

Als je hulp nodig hebt met Garmin Tread XL Baja Chase Edition stel dan hieronder een vraag en andere gebruikers zullen je antwoorden




Handleiding Wandsteun Garmin

Handleiding Wandsteun

Nieuwste handleidingen voor Wandsteun